Please enter a minimum of 2 characters to search.
Please enter a minimum of 2 characters to search.


Memorial Keepers(1)
They manage this memorial. Contact or join
CJ LINDEQUE
Deacon's Parent
Deacon Cabaco lindeque
March 14th, 2004 - December 3rd, 2024
March 14th, 2004 - December 3rd, 2024
Create an event page to coordinate a gathering in honor of Deacon
Tributes
Share a favorite memory, send condolences, and honor Deacon’s life with a heartfelt message.
deacons se pa


Deacon ek mis jou nog elke dag , dit raak nie makliker nie ek wag nog elke dag vir jou om optedaag dan onthou ek jy gaan nie trug kom nie. ek blameer myself so baie vir jou dood die skuldgevoel kry my meer en meer onder dat soms as dit nie vir jou boetie is wat my nog kort nie sou ek seker al langs jou gewees het . jou ma sukkel maar nog die helle tyd jy was haar ou "pikachu" . Armando se elke dag nog hoe hy wens jy was hier en hoe baie hy jou mis (meer as ek hom vra om iets tedoen!!! jy het hom teveel gehelp ,nou is hy maar lekker lui.) em mis jou want jy was tog maar my beste friend en die een wat ek altyd op kan staatmaak . dink elke dag aan waar jy nou al in die lewe sou wees jy was darm maar so n "old soul" wat die lewe so anders gesien het . mis om met jou net tesit en praat . jou kar vorder mooi wens jy kon dit sien . armando het na jou kamer toe geskuif hy mis jou regtig baie hy is baie aleen . lief vir jou my seun
Copyright © 2026 Keeper Memorials, All rights reserved.